Zunike se Kombuis en Linne Tee

Zunike

Kombuis en linne tee

Los jou dinge hier
Ek kyk daarna
Dan hoef ons nie verniet
Alles terug te dra nie

Jou huis is waar ek is
Weet jy dit nie
Kom pak jou tasse uit
want jy is veilig hier

saam met haar familie

word jy hartlik uitgenooi

SATeRDAG, 25 Oktober

Tyd: 11:00 uur


Bateleur Gastehuis – 27 Andrew st, Wilkoppies, Klerksdorp

Bring asseblief jou gunsteling resep vir haar resepteboek

Dra iets in groen, ’n variasie van groen, of iets met ’n blommetjie.

Klik op prentjie vir voorbeeld


Die Kleure van
haar kombuis

Klik op blokkies vir voorbeeld

RSVP

asseblief onder

voor Vrydag, 17 Oktober


Vir enige navrae kontak Lindi: 083 492 6883

Met liefde